Mediese fondse: N$1,7 mjd. in surplus
Bates groei met 33,4%Henriette Lamprecht 16 Ure Gelede – – 2025-10-13 00:00:00’n Stelsel wat N$6,1 miljard in bydraes invorder, N$5,1 miljard aan sorg bestee en meer as ’n miljard in surplusse gedurende 2024-’25 behou, kan nie gesondheidsdiensverskaffers geloofwaardig daarvan beskuldig dat hulle die blaam vir hoë koste moet dra nie.Die werklike kwessie, sê die Namibiese […]
Mediese fondse: N$1,7 mjd. in surplus Read More »